Frederick Coffin

Frederick Coffin
Geboortenaam Frederick D. Coffin
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Frederick Coffin (16 Januarie 1943 – 31 Julie 2003) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mother's Day (1980), Hard to Kill (1990), Wayne's World (1992), en Identity (2003).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search